|
Des Fourieom note vir my liefde te pluk uit wolkehoe tel mens dit op in die skulp van jou oor my stem musiek op die maan jou toon of note wat swart struikel onder jou vingers maak geen sin van my eie wit ivoor wat wil speel en tempo-aanduidings ignoreer meesal dra my middel c jou tot ver duskant die maan se eerste sekel met ongekomponeerde note maak ek jou wysie vas streng en tydsaam soos plooie op jou voorkop nes; griffelspore op leie wat vertel: ibisse wat sukkel teen die storm dik gevreet aan die hardlywige drol wat die strykstok van atome oor die aarde sleep met geliefdes se drome wat polsend uit jou baton drup kniediep die applous ontvang van gehore wat op oergrafte shit |
|||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |