PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



alleluja afrika

Kobus Faasen

(vir breyten)

kwai my bra
my mein oemdjiet
ek willie gevriet koepie
vi’ jou ’n kaat skietie
jy wiet mos wat klap soe
al issit ’n nwatta gedig dié
wil’k nou my skuld los, my broe

jy’s mos vol
ek’s oek ma net ’n paloeka
albino in afrika nes jy
te lig bevind

ek notsj jou mos yt
my brigado
wat tamnanie middie tongvrug sam
smokkel m’t ’n man se kop
waa kry jy dai ding
om my soe te tjoen,
soese mirrimba, kattejak
m’t my gedagte sam?

my brie, ‘s mos spif
ewe, ndiyavuma
hasiewarriesie

kappityt, ons djol mos in
waa’ ingils maa’ liggies
katvoet vibby die maastes tred
vibby mokhai torrorros
wat ons wil swak maak
mittul gedagte sam
neit iksê, ons moewit
mit miening sam

wannekommulle ka’ ons niksmakie
hul twak gattie vlamvattie

soe hulle kô te laat
nousetyd hittul fokkel moefs
wat onsie van wietie
ons is vol gedagte
ons’s manniekierig
op’ns snykant, altyd wys
innierrie afkopdans
die hoipolloi se toitoi
biekos whaai hoekom
hulle gat slais
hulle skiem laiklie,
tysland, swiet perredais
baasskap nog dik innulle bloed
ma’ miet sil hul nog vir afrika
in sy vollende glôrie,
xcé
allemagtig!
hulle móét

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.