|
WaterbergstraatLouis EsterhuizenDie papawer val deurmekaar
op n middag só gewoon, lę Ma-Davids in die kamer n wyle en rus terwyl buite haar dogters traag hul bal heen-en-weer speel deur n skewe ring. Klink klappers meteens hoek om in Waterbergstraat En die papawer val uitmekaar
op n middag so terloops, hardloop drie susters na hul maats tromp-op, die spervuur waar gangsters grootmeneer speel met Breeze en Thupak reeds dood. Koes agter mure in, maar te laat, te laat Nou lę Anthonia ook in die straat hoe veldvry die heide sterf |
|||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |