Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Adverteer op LitNet / Advertise on LitNet
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Henning Pieterse

Met die son sweet en gis jy deur my grond,
swel my nagte met dou tot soet-sterdruif
wat my knotlyf span, tot parstyd stuif.
Karmosyn gloei jy in glas. Laat ons in mekaar uitmond.


Henning Pieterse
(gebore 1960) debuteer met Alruin (1989) waarvoor hy die Eugene Maraisprys en die Ingrid Jonkerprys ontvang. Hy publiseer 'n bundel kortverhale, Omdat ons alles is (1998) en 'n tweede digbundel, Die burg van hertog Bloubaard (2000), waarvoor hy die Hertzogprys ontvang. In 2001 tree hy op by Poetry International (Rotterdam) en "Dichters in het Elzenveld" (Antwerpen). Sy vertaling van Rilke se Duineser Elegien is tans ter perse. Pieterse is medeprofessor in die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, UNISA.
 




LitNet: 13 Desember 2005

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.