Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Adverteer op LitNet / Advertise on LitNet
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

(ouder-gewoonte)

Marlise Joubert

vanaand het ek lief omdat daar wyn is om te drink
vanaand kan ek liefhê omdat ons steeds alles
vir mekaar kan skink en langsaam wis hoeveel sagter
die reën en son in verouderde glase is



Marlise Joubert
woon op Stellenbosch, waar sy boekwinkelassistent is by die Protea Boekwinkel, die nuusbrief behartig en die boekhouding doen. Sy behaal die grade BA Bibl en BA (Hons) Filosofie aan die UP en werk as verslaggewer by verskeie koerante en die SAUK Nuusdiens. Daarna werk sy as onderhoof en katalogiseerder by biblioteke in Germiston en Durban. Sy het ook gewerk by die US se Kunsbiblioteek en het ervaring in die onderwys. Sy publiseer die afgelope drie dekades verskeie digbundels en romans, onder meer Klipkus (1978), Ontruiming (1986) en Lyfsange (2001). Haar mees onlangse roman, Ateljee van glas, het verlede jaar by Protea Boekhuis verskyn. Sy skryf ook verskeie radiodramas, waarvan drie reeds pryse gewen het in die jaarlikse Sanlam/RSG radiodrama-kompetisie.
 




LitNet: 25 Oktober 2005

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.