Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
Dorpstraat (die straat) is so tuis 'n tuisveld vir Valiant Swart as wat die Boet Erasmus eens vir Frans Erasmus was. Dit was dus 'n logiese keuse om sy nuwe album, Horisontaal, in Dorpstraat (die teater) te kom bekendstel.
       En wat ’n partytjie was dit nie. Na 'n bord kos, wat my elke keer weer lus maak as ek daaraan dink, het Valiant dinge eers op rustige nooit met akoestiese kitaar in hand begin. Die musiekvideo vir die eerste single, “Horisontaal”, is ook op 'n skerm vertoon - als lekker John Cougar Valiant Swart. Of Bob Seeger en die Swart Bullet Band. Hoe dit ook al sy, Valiant het sy band bekendgestel as die Ballistic Boere en sowat 'n uur later was dit duidelik dat dit nie sommer parlementspraatjies was nie. Kyk maar na die foto's en sien hoe't die manne gejol.

Toast Coetzer

Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.

The reason we mos came

"En hierdie ou ..."

... nuwe rigting ...

You'll know if you've heard him.

Gasblaser ...

Nuwe skakelpaar ...

Sy van is regtig ...

Hy kruip in die hoek weg

Basman ...

Meneer Bestendig

Op die kruin

Maar toe't ...

Die afterparty ...
     

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.