|
|
Teen hierdie tyd was ons half bevrore en nog nie eers naby Rhodes nie. Maar die blote feit dat ons oor Pitseng was, het ons moed gegee. Die uitsig van hier bo af is blykbaar skitterend, maar teen so agtuur die aand is daar net sterre, 'n yl maantjie en klippe in die pad. By Rhodes gekom, het ons gelukkig slaapplek gekry in 'n gastehuis (Walkerbouts Inn) en na toebroodjies en koffie gekyk hoe verloor Swede teen Nederland, saam met twee Hollandse toeriste wat lepelgelê het op die ander rusbank. En die eienaar se hond, wat op gepaste oomblikke in sy slaap gesug het. Foto: Toast Coetzer
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |