|
|
Die man by die canopy-plek in PE het vir ons vertel dat Lusikisiki 'n "shit-hole" is. Hy was verkeerd. Hy't ook vertel dat daar meer pothole as pad in die Transkei is. Ook dit was 'n kak storie. Lusikisiki is 'n n'ca plek vol Milk Stout, Surf en Rama ads. Dit was bedrywig. Nes Flagstaff, waar hierdie foto geneem is. In Lusikisiki het die cops ons afgetrek, maar ons was heeltemal in orde: 60 km/h. Net verby Lusikisiki was daar 'n plek genaamd Paradise Hall - 'Where Friends and Foes Meet'. In Flagstaff weer, was daar een genaamd Easy By Night. Ons't die afdraai Port Edward toe misgery en toe maar weer by die N2 uitgekom. Kokstad is 'n ordelike dorp so op 'n afstand. Foto: Toast Coetzer
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |