Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
Byna 25 jaar sedert die verskyning van die digbundel Brekfis met Vier het André Letoit (Koos Kombuis), Etienne van Heerden, Daniel Hugo en Peter Snyders saam kom brekfis tydens die Woordfees. 'n Herdruk van dié baanbreker-publikasie - waarin al vier skrywers gedebuteer het - het pas verskyn by Human en Rousseau. Louise Viljoen was die gespreksleier by dié ontbyt op die Delvera-landgoed en die gehoor kon deel in verskeie luisterryke verhale en staaltjies uit die tagtigerjare. Die Brekfis met Vier-ontbyt is ondersteun deur INSIG.

Toast Coetzer was daar met sy kamera ...
Toast Coetzer


Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.


... Interpol se nuwe foto's

Elmari Rautenbach ...

En Peter Snyders

Daniel Hugo konnie skryf ...

Koos Kombuis se ...

... twee dae ...

Brekfis met Vier ...

... in die agtergrond ...

En toe...

... nie die "gebrande" een ...
 

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.