|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Toast Coetzer
Fokofpolisiekar het
hul nuwe mini-EP (wat anders noem mens iets wat eintlik 'n single met b-sides
is, maar die b-sides is nie regtig b-sides nie en die hele ding is nie heeltemal
EP-lengte nie?), Brand Suid-Afrika, op 4 Mei gelaunch by 'n klub
in Groenpunt wat my 'n belaglike R25 gecharge het vir 'n eenvoudige gin
‘n dry lemon. Laaste keer dat ek aan julle bar counter hang, thanks
ouens. Anyway, die party was goed en die band op hulle stukke en so tussen
die groot ronde balle wat die helfte van die set rondgebons het, het ek
hierdie shots gevat. Die idee was om die concert te shoot uit die oogpunt
van die girl wat julle op die eerste foto kan sien – dis haar hand
wat so saamsing en later sien jy weer haar hande in die lug. Sy't omtrent
al die lyrics geken en dit moer baie geniet. Later het daar so vreemde blonde
meisie voor op die verhoog kom sit met haar rug na die band en 'n selfbewuste
glimlag op haar gesig wanneer die kamera in haar rigting gedraai het. Nugter
weet. Die heel laaste foto hier is 'n shot van Francois wat headbang, hence
die blurry harigheid. |
|
|
Klik op foto vir vergroting.
to the top / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|