Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
In Augustus het ek vir twee weke saam met die finaliste in die 4x4 Eco Challenge deur westelike Zambië (Barotseland) getoer. Ons was op langs die Zambezi, verby Kalabo tot in die Liuwa Plain Nasionale Park. Toe's ons weer af Sioma Ngwezi toe en het in Livingstone by die Victoria-waterval gaan draai voor ons die terugtog via die Caprivi-strook en Botswana aangepak het.

Ek was op die trip vir die tydskrifte Wegbreek en Drive Out - kyk uit vir onderskeidelik hul Oktober/November- en Desember-uitgawes vir meer foto's en volledige artikels. Ons't Mitsubishi's gery en gin en dry lemons gedrink.

Vir meer info oor die Eco Challenge, gaan kyk op www.4x4ecochallenge.co.za en www.klipbokkop.co.za.
.
Toast Coetzer

Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.

Bennie van Rensburg (Mitsubishi PR) en prof Chris Chimimba ...

Die reëls ...

'n Paar gekonfiskeerde "diereprodukte" ...

Ons laaste kampeerplek ...

Die Mahube Express ...

Disgrace, Nata

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.