Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

k by die Klein Libertas Teater

Medewerker

“Kanker is die Pieter Marais van siektes. Elke keer as hy terug kom is hy groter en dikker.” — uit k

k, ’n nuwe toneelstuk deur Hennie van Greunen, met Trix Pienaar en Margit Meyer-Rödenbeck.

'n Toneel uit k’n Splinternuwe Afrikaanse toneelstuk wat die lagspiere gaan oefen, en die traankliere gaan laat werk. Wanneer Karen (Margit) verlof moet neem by haar hoëprofiel-advertensiemaatskappy in Johannesburg en vir drie weke moet terugtrek na haar ma, Karien (Trix Pienaar), in Bellville, kook die pot oor. Want sien, die ma is eksentriek en af, die dogter is konserwatief en streng, en die flat in Bellville verteenwoordig alles waarvan sy probeer vlug het.

“Hennie van Greunen se teks en regie is sensitief en aangrypend. Musiek word slim deur die dialoog verweef deur ’n misterieuse buurvrou wat versot is op Lesley Rae-Dowling se musiek.

k is ’n tranetrekker van die eerste water, maar stuur tog veilig weg van volslae sentimentaliteit.” — Hannelie Booyens in Krit, 4 April 2004

k is te sien by die Klein Libertas Teater op 25 en 26 Mei om 20:15. Besprekings kan gedoen word by (021) 883 8164 en 083 742 6547. Hierdie nuwe produksie is moontlik gemaak met die ondersteuning van Rooibos Iced.



LitNet: 25 Mei 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.