SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

adrenalien onderbewussein

Andries Samuel

a

die sagte smaak van adrenalien
gewoonlik as ek gevaarlik briek
koel en ligvrank in my mond

die swaar gewig van adrenalien
soos dit my ribbekas oopforseer
en gerwe asem my indompel

hier sit ek nou vasgevang
by my kantoor, terwyl die rush
my beethet aan my dig

woorde beur teen my asem
veg vir plek in my bors
terwyl sufsuisend masjinerie

reël en blêr en kabel
en met misplaaste skewelvisie
vaart ek vort na 'n holle down

b

lippe leppe
gewrigte stol
longe lukleppe
oopjuigend kloppend vol

zoeiend vingerpunte
vel dikvellig leer
spiere strem seninglinte
liggaam lewend geveer

c

wat fladder daar?
binnensbors 'n wapper
'n hartruising
'n longplotseling
te vinnig vir strofe *
of struktuur
maar wel somtyds rym
al brak dit suur
so 'n yl gebalk
skuimend soos 'n rivier
'n geluidlose vloedmassa
'n fladdering
'n sense kom net één keer -
duiselvaart en dan weg
onherhaalbaar deurvleg
met verleidelikheid en orde
'n dimensie vergaan
in die huiwering van potlood
daardie presiese moment
wat nie wag op netjiese taal
of om papier te ontbied
dit was een keer,
dit is nou niet

* (dit verskyn automaties)



LitNet: 03 Mei 2005

  • Lees Andries Samuel se tweede gedig: "wat doen ons aan mekaar?"
  • Terug na SkryfNet VI

    Wil jy reageer op SkryfNet VI? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.