SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

Skrywersberaad-argief

Derde Swart Afrikaanse Skrywersimposium

Die Derde Swart Afrikaanse Skrywersimposium vind vanaf 20 tot 22 Oktober in die biblioteek-ouditorium op die kampus van die UWK plaas. Hier is die volle program.

DONDERDAG : 20 OKTOBER 2005

Tyd Sessie Lokaal
13:00 - 15:00 Poetry Slam Biblioteek
18:30 - 19:00 Aankoms: Musiek deur Performing Arts Ensemble, UWK Ouditorium
19:00 - 20:00 Amptelike verwelkoming: Prof. Brian O'Connell (Rektor en vise-kanselier, UWK)
Voorstelling van gasspreker: Frank Marthinus Arion: Between Walcott and Naipaul: strategical choices for Third World writers
Ouditorium
20:00 - 20:30 Musiek: Dalla Flat
Ouditorium
20:30 - 21:00 Chris Chameleon Ouditorium
21:00 - 22:30 Skemerkelkie Ouditorium

VRYDAG : 21 OKTOBER 2005

Tyd Sessie Lokaal
08:00 - 09:00 Aankoms/Registrasie Biblioteek ouditorium
09:00 - 09:15 Verwelkoming: Prof. Stan Ridge (Wnmde. vise-rektor UWK) Biblioteek ouditorium
09:15 - 09:45 Prof. Ampie Coetzee (emeritus professor, UWK): Swart Afrikaanse Skrywers: Die Diskoers. Biblioteek ouditorium
09:45 - 10:15 Prof. Luc Renders (Univ. Hasselt, België): Die Christelike inspirasie in die prosa van swart skrywers. Biblioteek ouditorium
10:15 - 10:45 Prof. Frank Hendricks (dept. Afrikaans & Nederlands, UWK): Elias P. Nel se gebruik van streektaal as literêre kode: is dít hoe mens dit doen? Biblioteek ouditorium
10:45 - 11:15 Tee Foyer
11:15 - 11:45 Prof. Dorothea van Zyl (dept. Afrikaans & Nederlands, Univ. Stellenbosch): "’n stringetjie blou krale" van EKM Dido Biblioteek ouditorium
11:45 - 12:15 Dr. Marius Crous (Parlement van die RSA): “[I]ets is nie reg met Pa nie”: Voorstellings van manlikheid in die romans van EKM Dido Biblioteek ouditorium
12:15 - 13:00 Prof. Antjie Krog in gesprek met Frank Marthinus Arion & ander skrywers. Biblioteek ouditorium
13:00 - 14:00 Middagete Foyer
14:00 - 14:30 Neil Cochrane (dept. Afrikaans, Univ. Pretoria): Die swart Afrikaanse vroueskrywer: steeds `n literêre minderheid binne `n demokratiese bestel? Biblioteek ouditorium
14:30 - 15:00 Rudie Venter (dept. Inligtingkunde, Univ. Pretoria): Die posisie van swart Afrikaanse skrywers binne die uitgeesisteem van Afrikaanse fiksie – ’n empiriese kartering met toespitsing op die produksie-, outeurs- en uitgeweryprofiel gedurende die periode 1990-2005. Biblioteek ouditorium
15:00 - 15:30 Anna Oppel (UWK): Die swartvrou as subjek in geselekteerde Nederlandse, Afrikaanse en Engelse tekste vanaf die 17de tot die 20ste eeu. Biblioteek ouditorium
15:30 - 16:00 Tee Foyer
16:00 - 16:30 Prof. Wium van Zyl (dept. Afrikaans & Nederlands, UWK): Swart Afrikaanse Gemeenskapsteater. Biblioteek ouditorium
16:30 - 17:00 Prof. Steward van Wyk (dept. Afrikaans & Nederlands, UWK): Kalléds, Try - whites en die kinders van Kain: ’n verkenning van S.V. Petersen se tydskrifverhale. Biblioteek ouditorium
21:00 - 22:30 Sosiale geleentheid: voorlesings, musiek & vleisbraai. Meerdam, Kraaifontein

SATERDAG: 22 OKTOBER 2005

Tyd Sessie Lokaal
08:00 - 09:00 Aankoms/Registrasie Biblioteek ouditorium
09:00 - 09:45 Prof. Hein Willemse (Univ. Pretoria): Taal, identiteit in Suid-Afrika: op soek na ’n ruim belewing van Afrikaans.
Vrae
Biblioteek ouditorium
09:45 - 10:30 Paneelbespreking. Swart / Afrikaans / Skryf: Die tweede dekade van demokrasie (1)
Dr. EKM Dido
Diana Ferrus
Elias P. Nel
Peter Snyders
Biblioteek ouditorium
10:30 - 11:00 Tee Foyer
11:00 - 11:45 Paneelbespreking. Afrikaans: 'n tuiste vir almal?
Dr. Christa van Louw (Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans (NTLA))
Anastasia de Vries (Rapport)
Kirby van der Merwe (Huisgenoot)
Dr. Mvula Yoyo (Univ. Fort Hare)
Biblioteek ouditorium
11:45 - 12:30 (Swart) Afrikaanse kulturele produksie: ontwikkeling, argivering
Leana Lategan (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Navorsingsentrum (NALN))
Robert Pearce (Unisa)
Christo van de Rheede (Stigting vir Bemagting deur Afrikaans)
Biblioteek ouditorium
12:30 - 13:30 Middagete Foyer
13:30 - 14:30 Skrywersake: Knelpunte, uitdagings, geleenthede
Willem Fransman (Afrikaanse Skrywersvereniging)
Nèlleke de Jager (Kwela Boeke)
Speedo Wilson (akteur)
Florence Filton (Kultuursake, Noord-Kaap-regering)
Biblioteek ouditorium
14:30 - 15:30 Die veles: Media-representasies van swart Afrikaanssprekendes
Heindrich Wyngaard (Rapport)
Melvin Whitebooi (Kaapse Son)
Dr. Viola Milton (Univ. Pretoria)
Virginia Kepler (Beeld)
Biblioteek ouditorium
15:30 - 16:00 Tee Foyer
16:00 - 17:00 Jonk, swart? en Afrikaans: hoelykkit
Jerome Topley (Radio Sonder Grense)
Jason Lloyd (Oos-Kaap-regering)
George Hill (Insig)
Denver Vraagom (7de Laan)
Biblioteek ouditorium
17:00 - 17:15 Afsluiting Biblioteek ouditorium
17:30 - 18:30 Gaskunstenaar: Ezra Lingeveldt Biblioteek ouditorium



LitNet: 11 Oktober 2005

boontoe

© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.