SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

Digters teen onreg

Titel: Nuwe Verset
Prys: R 59,95
Samestellers: Daniel Hugo, Leon Rousseau en Phil du Plessis
Aantal bladsye: 80 pp.
Oplaag: 1500
Grootte: 119 x 224mm
Bindstyl: Hardeband
Publikasiedatum: Oktober2000
Kategorie: Algemeen
ISBN: 1919-825-28-2

Nuwe VersetBeskrywing
“Onder die vorige bewind het digters en skrywers hul stem teen onreg laat hoor. Baie van ons voel vandag dat nuwe onregte en nuwe onheile die ou soort vervang het.”

Met hierdie woorde as aanhef is ’n aantal digters in Mei 2000 uitgenooi om by te dra tot Nuwe Verset.

Byna veertig digters, van Hennie Aucamp tot Peter Snyders en George Weideman, laat blyk in die bundel hoe hulle teen die eeuwending oor die nuwe bedeling voel.

Barend Toerien
Carl Boplaas
Carol Clark
Cas Vos
Chris Lombard
Clinton du Plessis
Daniel Hugo
D.P.M. Botes
Eben Cruywagen
Fanie Olivier
Floris A. Brown
George Weideman
Hein Coetzee
Hendrik Januarie
Hennie Aucamp
Herman Engelbrecht
Ina Rousseau
   Jan L. van Wyk
Johann Lodewyk Marais
Leon Rousseau
Leonard Koza
Louis Estehuizen
M.M. Walters
Marius Titus
Marlise Joubert
Oskar Prozesky
Peter Louw
Peter Snyders
Phil du Plessis
Pieter Bloem
Pieter Hugo
Prevot van der Merwe
Trienke Laurie
Wessel Pretorius

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.