SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

HIP HOP is wat is was voor is gewees het

Mr Fat

(Hierdie lesing maak deel uit van Oopgesprek, die KKNK se lesingreeks ondersteun deur Die Burger.)

RAP die artform is een vannie elemente in HIP HOP. Hip hop bestaan uit vyf elemente, naamlik: b-boying, graffiti, dj-ing, rap/mc-ing en knowledge of self. Hip hop is 'n way van lewe, nie 'n kultuur nie. Oorsprong Afrika. AFRIKA? Wat vannie VSA? Wel, dieselfde mense wat doen, is van Afrika. Kom ons roep dit "roots resurrected". B-boying/tribal dancing, graffiti/ancient wallpainting, ingesluit piramide, dj-ing/drums van africa, mc-ing/story-teller en last but not least knowledge of self/know thyself en word een met die geheel.

Daar gelaat maar nie laat staan nie, word die vraag gevra: Hoekom "Cape Flats-dialek" en nie "Afrika-ans" nie? Wel, ons praat Ourstory, nie History nie, so alles moet geskied in en uit'ie kern vannie oorsprong (solar).

Hip hop word gesien as een vannie most outspoken vorme @ present, ma' hoekom, waarom? Want soos lewe het dit geen beperkings (ltds), byvoorbeeld a live show on stage. Dit is 'n totale form of freedom. Dit word ge-embrace deur skaters, bikers, xtreme fanatics, rebels met 'n doel en hedendaags sekere mense in politiek, in ander woorde "anything against the norm", maar nou sit ons mettie situasie waar die konserwatiewe element voel dat hip hop het 'n newe-effek op die jeug. Haat om dit te sê, maar die waarheid is die waarheid: feeste bewys in ander woorde "da cream of da crop"; soos ek gesê het, hip hop was nie uit angs gemaak nie, maar uit "blood, sweat en tears" - dit combine met alle vorme van musiek, weer eens 'n refleksie van mensdom, nie "dom-mense" nie.

Ons sal altyd hier wees, want hip hop is die stem van dié wat dwaal in en op die land van geboorte, hip hop is die baba wat groei in wysheid om te verstaan, hip hop is wat is was voor is gewees het. Innie woorde van BVK: "is RUFF, is READY, die liewe is HEAVY but vorentoe moet ons gaan".

Mr FAT sê dankie vir julle geduld, tyd en luistergees.

SALAAM VAN HIP HOP.



LitNet: 30 Maart 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.