|
|
Wenners: Reaksie op Kerkorrel-dokumentêrLitNet aankondigingSêNetters, jul reaksie op die Johannes Kerkorrel-dokumentêr van 1 September op SABC2 verwys. Die wenbrief is geskryf deur Ludolf Parker. Baie geluk! Jy wen ’n boekpakkie wat uit die volgende boeke bestaan: Bidsprinkaan - André P Brink Hittegolf (wulpse sonnette met ’n nawoord) - Hennie Aucamp Kom slag ’n bees - Izak de Vries Tweede natuur - Johann de Lange Die Afrikaanse poësie in ’n duisend en enkele gedigte - Gerrit Komrij Kerkorrel - Willem Pretorius Nege ander briefskrywers wen elk ‘n eksemplaar van Kerkorrel deur Willem Pretorius:
Ruan Baie geluk aan almal van julle! Al wat ons nou nodig het is julle e-pos adresse, stuur hulle aan sharon@litnet.co.za. Webvoet
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |