|
|
Wen een van vyf eksemplare van Paulo Coelho se Die Alchemis vertaal deur Bennie Naudé met die komplimente van Aardvark Press!Beantwoord die volgende drie maklike vrae en jy kan n eksemplaar van Die Alchemis ryker wees: 1) Watter bekendes wil jy graag op LitNet sien? 2) Hoe gereeld besoek jy LitNet? 3) Besoek jy LitNet van die huis, werk of albei? E-pos jou inskrywing dadelik na litnetpaulo@mweb.co.za. Die kompetisie sluit op Vrydag 20 Februarie 2004. Die wenners word op Maandag 23 Februarie 2004 op LitNet se tuisblad aangekondig. Onthou om jou posadres en kontakbesonderhede in te sluit.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |