Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Adverteer op LitNet / Advertise on LitNet
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wat die wyn onthou

Louis Esterhuizen

Dit is die grond wat die wingerdstok dwing
om die druiwetrosse aan hul lote te string -
Maar dis son, mis en reën wat onthou word
wanneer die wyn die genade van tyd besing.





Louis Esterhuizen
woon op Stellenbosch en is tans die bestuurder van Protea Boekwinkel op Stellenbosch. Hy was voorheen aan die onderwys verbonde en was onder andere adjunkhoof by Pretoria Boys' High School en vakhoof vir Afrikaans by Rondebosch Boys' High School. Hy is getroud met die skryfster Marlise Joubert. Van hom het reeds vyf digbundels verskyn, te wete Stilstuipe (1986), Op die oog af (1988), Die onderwaterweg (1997), Patzers (1998) en Opslagsomer (2002). Al vyf is deur Human & Rousseau uitgegee. 'n Sesde bundel, Liefland het onlangs verskyn by Protea Boekhuis. Saam met Henning Pieterse was hy ook die stigter van die bekende Bekgevegte. (Bron: Human & Rousseau)
 



LitNet: 18 Oktober 2005

Kommentaar? Skryf vir ons 'n brief vir plasing op SêNet.

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.