So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Robynrooi liefde

Martelize du Toit

Die wind huil om die hoeke.
Hy storm in asof die wind hom jaag.
Hy bring dit tevore wat versteek was styf teen sy lyf.
Dit is troos, dit is die voggies wat 'n mens troos teen koue en hartseer.

Die etiket het groot letters, dit staan uit teen die donker bottel.
Jy hoor die dowwe geluid van die kurkprop wat kwaliteit aankondig uit volle bors.
Die wyn word stadig geskink en kleur die siel van die glas robynrooi en vul die vertrek met 'n reuk van vrede en kultuur.

Hy gaan sit rustig met die televisie aan, maar die beeld maak vir hom glad nie sin nie.
Sy gedagtes is baie besig, al waaraan hy kan dink is aan haar, wat verdwyn het sonder rede of teken, net soos die wyn verdwyn en rooi trane agterlos teen die binnekant van die glas.

Wat het hy oor behalwe mooi herinneringe en die mooi beloftes wat gesluit was oor 'n glasie robynrooi liefde.
Daai tyd was dit 'n teken van liefde en nou is dit 'n teken van goeie herinneringe.



LitNet: 29 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.