So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wyn met antwoorde

Martelize du Toit

Die kerslig wat flou weerkaarts in die stomende bad met water.
Dis donker in die res van die vertrek.
Al wat beweeg, is die dansende vlammetjie wat weerkaats in die wynglas.
Jy hoor in die verte motors wat dreun en honde wat blaf, maar dis alles baie, baie ver.
Soos al die wynbottels wat trots in die drankwinkel gestaan het, en nou leeg en gebreek is.

Die wonderlike smaak wat oor my tong kom, die droë gevoel agter in my keel.
Die wete wat my as mens gelukkig maak, is dat daar wyn oor is in die bottel, wat spesiaal vir my wag om my probleme in 'n oop gemoed te sien.
Wyn wat al soveel jare gebruik word, wat al soveel einas beter gemaak het.

Ek vat 'n sluk aan die glas met die donkerrooi vloeistof wat swart vertoon.
Die reuk laat my gedagtes gaan, en ek sien 'n sonsondergang oor 'n rustige plaas met rye en rye wingerde.
Dit is die begin van alles, die rustigheid en die tevredenheid wat die wyn uitstraal.
Omdat die wyn sy ontstaan het op 'n groot rustige plaas, sal dit nooit sy aanhangers teleurstel nie.
Dankie vir wyn met antwoorde.



LitNet: 29 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.