So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

hooglied van die wynvlieg

Liezel van der Merwe

lawe my met lywe
van appels
en van druiwe
lawe my met wyne
van korinte en rosyne

laat my met vaandels vlieg
en opwaarts swewe
oor alles heen

bo die bolkan van die lewe.

eet en drink
word dronk
vir eenmaal nog
vir oulaas
vuur en jonk

dis van liefde
dat ons dronk raak
te dronk om te weet
of te dink te vergeet
of te wis
so of sus
wat jy aan die slaap
op 'n treinspoor maak

troos vir my met bloed
van granate, rooi robyne

bring teerheid
oor hierdie seerheid
balsem my meedoënloos
met voetseer medisyne

ek loop en soek hom lank al

hier en daar
al lank al
loop ek oral rond

in die kompanjiestuine
lek 'n rondloperteef
haar wond

sou ons ooit
weer wees
soos wat ons
toe was?

vroue van Jerusalem
ek smeek julle
as julle hom sien
waar hy uithang
by Grand West
of Jacqueline -
stuur my geliefde
terug na my

die glas staan leeg
nog 'n jaar

daar was eens 'n Naserener
en die wyn was klaar



LitNet: 29 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.