|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
4 Anton en Vrinne DVD's: Die wenners!
Erns Grundling
|
LitNet-lesers het einde laasjaar die kans gestaan om een van 4 Anton Goosen DVD's te wen van sy vertoning in die Staatsteater. Dit word aan LitNet beskikbaar gestel met die komplimente van Gallo.
(Klik op die DVD om dit te bestel by kalahari.net!) |
Lesers is gevra om 'n gepaste (gepiste?) opskrif vir onderstaande foto deur Renata Tressel uit te dink:
Ons het 'n magdom inskrywings ontvang, sommige helaas beter as ander. Dit was nogtans baie moeilik om vier wenners uit al die inskrywings te kies. Ons het toe maar op 'n gelukstrekking besluit om almal 'n geleentheid te gee om 'n DVD te wen. Die volgende vier LitNet-leser sal elk binnekort 'n Anton en Vrinne-DVD ontvang: Jeanie, Johan de Beer, Arrie Nel en Aletta Pretorius.
Hier volg 'n keur uit die inskrywings wat ons ontvang het. Geniet dit!
Jitte dit rittel - mis die voete: grond toe! - Marianne Myburgh
MIK,MIK, MIS! - Welma den Haan
Dink julle ook die paal sal weer beginne blare kry as ons hier klaar is? – Johan Pistor
Bring vir die Harlekyn nog wyn! – Arrie Nel
Ondanks die pogings van die Backtrack-bende gaan dit punt in die wind met intelligente Afrikaanse Rock! – Wouter de Vos
SO WHAT? Die plante moet ook water kry – Jeanie
Ons bydrae tot natuurbewaring ! – Annelise Rochér
As Steve ons nou kon sien sou hy seker gesê het ons pis hom alweer af! – Jean Oosthuizen
Ritteltottie in die Wind – De Wet du Plessis
"... so sonner grense, totaal en al na wense" - Amanda van Rhyn
Anton, jy lag lekker, maar ons weet jy’t nog altyd hoog gemik! – Nick Esterhuizen
"'n Kragpaal kan nie groei nie al kyk jy hom knaternat ..." – Lenette
Olivier
"Weet nie van gatswaai, maar ons kan latswaai!" – Johan Pistor
Watter paal is die langste? – Welma den Haan
Dalk groei die boom weer, en sy blare is dan kitare. – Erica Kroukamp
"Bra Piet, is dit nie Steve se skerm wat daar tussen die bossies lê nie?" – Buiteperd
Karoobossies verkleur onmiddellik in 'n pronkgroen met die eerste druppels van bo. – Alette Schoon
“Ek sê, bru, kan jy vir my vashou terwyl ek my sigaret aansteek!” – Nick Hamman
Toe julle 3 droppertjies - kyk goed - sò moet 'n paal mos lyk! – Wini Esterhuizen
Anton en Vrinne - saam deur dik en dun ... – Wini Esterhuizen
Dit moet Pielansberg wees – Wini Esterhuizen
Anton: "Daar's 'n vis in die bos en al staan ek heeldag ek gaan hom nie het los"! – Wini Esterhuizen
Daar's 'n pis innie bos. – Wini Esterhuizen
Draad, paal en klip weet wat in hulle broeke sit ... – Wini Esterhuizen
Daar's 'n slang innie gras ... – Elna van der Merwe
Daars 'n pis in die bos
Maak hom los tokkelos
'n paljas in die gras
maak 'n las gee hom gas – Marinda Burger
Anton: "Piet, dink jy dis omdat ons altyd hier stop om te pee op pad na die Rittelfees dat die bosse so weelderig groen is?" – Neels Bisschoff
Hierdie is die CD-cover vir die Rittelpis CD.
Hiermee 'n grepie uit die titelsnit: “Rittelpis”:
Ooooooooohh, I can't keep it in,
I can't keep it in, I've gotto let it out I've got to show the world World's gotto see, see all the pee pee that's in me I say why piss alone why alone, when it's warm over here ... – Katriena Katryn
Ja, vrinne. Sakkie Nigrini het mos voorspel dat dit 'n dro', 'n bitter dro' jaar gan wees ... – Karla Hougaard
"Anton en Vrinne" kyk na "n Vis innie bos" en sit die "Putonnerwater" langs die pad na "Bushrock" – Eugene Dormehl
!ke e: /xarra //ke (wat mos glo ook vertaal kan word as: Kom ons pis saam in een pot!) – Jantjie
Laat daar water wees! – Adele van Rensburg
“Jantjie-e-e-e, wil pie-pie-e-e-e!” – Aletta Pretorius
Paal gehaal! – Martin Bester
Seg jongens - eve pisse na bove ... – Engemi Ferreira
Anton mik hoog. – Willie Knoetze
Dit is droog in die Karoo. 'n Man doen maar sy plig. – Leon-Ben Lamprecht
Piet, check daai klein outjie, hy doen dit loshande! - Johan de Beer
Pis-innie-bos – Ella Pieters
Ohhhh! dis amper so lekker soos seks! – Anton Viljoen
Ouens, ek sweer ek het vanoggend my jocks êrens verloor. – Richard Mitchell
Pêrepis bossie vlakte! – Jeanie
Ag nee wat, ek is in 'n klas van my eie. Nie een van die ander twee het die hoogte of die helling nie. Ek rule! – H Louw
As die Geelperske reën ... – Carl Muller
“Anton, ou broer, daai straal gaan eers in Kaapstad grondvat! S? my wat gebruik jy vir die prostaat?” (Nota: Kyk na die angle van die ankerkabel) – Johan Swart
Anton aan Piet: "My liewe land Piet, jy het 'n groot treffer daar beet!"
Piet se antwoord: "Ja, hy werk nogal vir my!" – Johan Conradie
Anton: "Kyk hoe staan ons hier - by hierdie uithang geleentheid verklaar ek ons die WIT RENOSTERS van die Afrikaanse musiekbedryf!" – Johan Conradie
3 Kookwatertreffers! – Wini Esterhuizen
LitNet: 19 Julie 2005
|