Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

’n Liefdesgedig

Driekie van den Heever

- onvervuld

Gevoelens gebore in die interieur van my baldadige boesem
Naamloos - (die naamgee-sakrament onbedien) -
Dit pynig elke enkelinge onvermydelike deining van asem
Vele maskers verberg die kneusinge van onvervulling ongesien.

Gevoelens kan erg geberg word
Sonder om ’n enkeling traan te stort
Maar kyk na sy siel se vensters
Sien jy die woelige monsters?

Herfs het die manier
om jou na binne te stuur.
Vasgevang te hou binne die grense van die mure
van jou oënskynlik warm snoesige huis.
Maar juis
dis jou kruis!
Jy slaan onhoudbaar teen die mure met jou vuis
jy wil jou grense skuif!
Jy soek spasie,
grasie
maar vasgevang is jy binne jou eie slymerige moeras
Bliksem! Ek moet hier uit - stel ek dit te kras?

Ek doop jou in die naam ...
Soveel gaan saam
Met die bediening van die sakrament
Duidelik is Liefde (die naam) die lewensement.

Maar kan liefde juis
die kruis
wees?

Die vernietiger van jou siel
jou liggaam
jou gees?

Gevoelens gedoos
vreeslik broos
vir ’n ander vrou se man
deur ’n ander man se vrou.

Egbreuk of liefde? - gee jy dit ’n naam
Ek, ek neem al die blaam.

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.