Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ma

Vroom Oom

My pa se eerste nuwe kar was 'n 1947-Studebaker. Voordat hy die Studebaker gekoop het, het hy met tweedehandse karre gery. Van hulle onthou ek net die '38-Ford en die '41-Studebaker. Dié was so 'n voortreflike motor dat hy weer 'n Studebaker gekoop het, 'n donkerblou Commander Regal De Luxe-sedan. Daardie jare se karre was óf dienlike bruin of beige - omdat die paaie meesal ongeteerd was - óf donker vir diegene wat iets deftigers of plegtigers gesoek het.

Pa was 'n predikant en daarom moes hy met 'n sedige donkerblou kar ry. Blink-Faan Bekker, eienaar van die Masonic Hotel en Railway Bar, het ook 'n '47-Studebaker gehad: 'n heldergeel Champion met 'n afslaankap.

Die '47-Studebaker was die eerste werklik moderne kar wat Suid-Afrikaners na die Oorlog kon koop. Die Fords en Chevs en Buicks en Dodges het maar soos '42 en selfs '41 se karre gelyk, met miskien net 'n effens veranderde verkoelerrooster om aan te kondig dat dié die nuwe model was. Oorskietkos wat net louwarm gemaak is, het ek vir my klasmaats gesê wie se pa's met nuwe Chevs of Fords of Plymouths gery het.

Ons Studebaker se agterruit was opvallend gekrom vir beter sig na agtertoe. Nog meer sensasioneel vir daardie jare was die volwydte bak sonder losstaande modderskerms en 'n breë chroomglimlag pleks van die gebruiklike suur gesig van 'n Chev of 'n Oldsmobile.

Vir my was die wonderlikste kenmerk van die kar die manier waarop sy meters snags verlig was as jy die koplampe aanskakel. Dit het gelyk asof die groen syfers en rooi wysers in pikswart tonnels gloei sonder enige teken van 'n gloeilampie. Die eienaarhandleiding het dit Black Light genoem. Ons kar se handleiding was tweetalig: Engels en Spaans. Die Spaans vir die Black Light, volgens die handleiding, was Luz Oscura.

Studebaker-ry was só lekker dat ek altyd wou saamry as Pa iewers heen wou gaan, selfs as hy net petrol gaan ingooi het, soos daardie een Saterdagoggend toe ek nog in standerd 8 was.

Central Garage & Motor Engineering Works was reg langs die Railway Bar, waar 'n menigte mans in al die verskillende stadiums van beskonkenheid rondgestaan en van hulle 'n algemene oorlas gemaak het.

Die ou spul het só erg gestry en gevloek dat Pa eintlik ongemaklik geword het. Pleks van die banddruk soos gewoonlik te laat nagaan, sê hy kortaf: "Kom ons ry. Dis geen plek vir 'n Christenmens nie, veral nie op 'n Saterdag nie."

Pleks van terug te ry huis toe, parkeer hy die Studebaker voor ou Stavros Eftaliotis se Acropolis Tea Room. "Kom ons drink 'n koeldrank en vergeet wat ons nou net gehoor het," sê hy.

Eftaliotis was met 'n boeremeisie van die distrik getroud, maar dit het nie gekeer dat sy kinders soos ander Griekse kinders in die kafee moet werk nie. Saterdagoggende het 'n mens gewoonlik sy dogter Theoni, 'n klasmaat van my, agter die toonbank gekry. Sy het die bestellings geneem, die tee, koffie, Banana Splits en Parfaits self gaan maak en dan die klante bedien. Tussenin het sy nog sigarette, lekkers en ander kafeegoed ook verkoop.

Theoni bring toe Pa se tee en my Sullivan's Herb Beer tafel toe. Terwyl sy so met die skinkbord loop, skommel haar tiete behoorlik. Stewige pramme vir 'n meisie wat nog in standerd 8 is, dink ek. Sy sit dit op die tafeltjie neer en terwyl sy die teegoed op die tafel rangskik, gaap haar rok se moue wyd oop. 'n Deel van haar bra kon ek duidelik sien - ook die welige klosse pikswart hare onder haar arms. Ek kry 'n horing. Genadiglik kon ek lank aan my koeldrank suig totdat my spulsheid bedaar.

Saterdagmiddae, wanneer die hele dorp tuinmaak, suip of radio luister, het Pa die siekes in die hospitaal besoek. My sussies het gewoonlik saamgegaan. Dié Saterdagmiddag was ek en Ma in die voorkamer aan die lees. Sy het op die rusbank gesit en 'n boek van Paul Gallico gelees en ek lê met my kop op haar skoot. My boek was van Zane Grey - 'n cowboy-boek, natuurlik.

Ma het lekker aards geruik, amper nes wanneer jy een van daardie Cup of Death-paddastoele stukkend trap wat op ons grasperk opkom as dit baie gereën het.

Ek dink toe weer aan Theoni Eftaliotis met haar harige oksels en groot pramme en draai op my sy met my neus teen Ma se maag en ek wonder of Theoni ook so ruik.

Terwyl ek so lê, dink ek Theoni móét so ruik. Sy's ook 'n vrou, nes Ma.

Hoe meer ek dink, hoe meer raak ek oortuig dat dit eintlik Theoni is op wie se skoot ek met my kop lê.

Ek voel hoe Theoni my gesig streel. Sy's poedelkaal en skuif onder my in. Ek pomp vinnig en heftig en kom oorvloedig.

Ma maak my wakker.

"Dit lyk my jy't gedroom," sê sy kalm.

Ek het duidelik nog 'n helse horing gehad en die nat het al duideliker op my grys flenniebroek uitgekring.

Terwyl ek opstaan, sê sy: "Los jou broek in die badkamer as jy klaar gestort het. Ek sal dit skoonmaak."

Ma het verstaan.



LitNet: 02 Augustus 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.