|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
> |
|
Hoor hoe kom jou stem nou op die wind na almal aan ...
Amanda Strydom
En hoor hoe kom jou stem nou op die wind na almal aan
nie net op die wind, skakel die radio maar aan
en op TV, in tydskrifte, in elke koerant
sê almal nou oplaas wat n slag vir hierdie land
Want dis eers as ons verdwyn het dat die wêreld oor ons rou
n profeet word immers laaste in sy eie land onthou
En spoedig sal als wegwaai soos koerante in die wind
En die wolwe van die toekoms sal ons skeppinge verslind
Vir niemand en vir almal het jy opgestaan, geskree
die wêreld is n skrootwerf om jou siel in weg te gee
Daar was n doodse stilte toe jy jou stem finaal verloor
Dis altyd so met sterre, maar die maan kan alles hoor
Soveel liedjies, soveel woorde, soveel passie, soveel nood
Soveel liefde, soveel hartstog dan die tango met die dood.
Dan hierdie, uit die pen van Nederlandse digter Bram Vermeulen:
En als ik doodga
huil maar niet
Ik ben niet echt dood
moet je weten
t is maar een lichaam
dat ik achterliet
Dood ben ik pas
als jij me bent vergeten.
Lalakahle
boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|