KlankKas - Musiek en meer!Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.



Distell-werkswinkels in Kayamandi

Persverklaring

Die iKhaya Trust Sentrum, 'n nie-winsgewende kultuurorganisasie in Kayamandi, bied in samewerking met Distell en die Woordfees 'n tien dae lange musiekwerkswinkels met Sharon Katz & the Peace Train aan.

Die doelstelling van hierdie werkswinkels is om deur musiekgrense te breek en plaaslike musiektalent te bevorder. Met dié bemagtigingsprojek word alle kunstenaars bo 18 jaar van Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en ander Stellenbosch-gebiede genooi om op Saterdag, 5 Augustus om 11:00 vir oudisies te gaan by die sentrum.  Diegene wat 'n musiekinstrument bespeel, word veral aanbeveel om aan te sluit vir die werksessies.

Na afloop van die werkswinkels, is daar 'n groot vertoning met Sharon Katz & the Peace Train en al die deelnemers aan die werkswinkels. Hierdie vertoning is op 18 Augustus (15:00) by die iKhaya Trust Sentrum. Indien dit reën, sal die vertoning verskuif word na die Kayamandi Saal (langs die hoërskool).

Hierdie musiekprojek is by Woordfees 2006 geloods, en dit was só suksesvol dat Distell besluit het om Katz en haar groep spesiaal weer van Amerika te laat kom vir die werksessies in Augustus.  Katz en ander musikante sal ook by Woordfees 2007 (5 – 11 Maart), saam met ander bekende kunstenaars, opkomende kunstenaars touwys maak.

Vir meer inligting, kontak Monde Myataza by 08371378016, 021 8898348 of Eugene Newman by 021 8898937.


LitNet: 03 Augustus 2006

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.