|
|
PharosAanlyn: Gratis toegang vir LitNet-lesers!Spesiale aanbodPharosAanlyn is 'n nuwe versamelpunt vir Suid-Afrikaanse vakwoordeboeke en -woordelyste op die internet - 'n een-stop-naslaanbron vir almal wat terminologie gebruik. Die elektroniese versameling bevat reeds die volgende titels: Vakwoordeboeke en -lyste:
Engels-Afrikaanse Tegniese Woordeboek
(HJ Terblanche) Algemene woordeboeke: Groot Woordeboek (LC Eksteen)
Vir toegang tot die biblioteek sal van einde September af 'n beskeie jaarlikse subskripsiefooi gehef word, maar gedurende die bekendstellingsmaand en toetsfase in Augustus bied Pharos Woordeboeke aan LitNetters gratis toegang tot die groeiende versameling! Die adres is: www.pharosaanlyn.co.za.
Tot einde Augustus sal die volgende gebruikersnaam en wagwoord (alles kleinletters) die woordeboeke ontsluit: 'n Reeks woordeboek-CD-ROM's kan ook bestel word.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |