Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

BB-vriende

Die beraad, eintlik ’n gesprek sonder groot spietse, vind om 14h00 eerskomende Saterdag in die Frans du Toit-gebou, Hoffman-saal, op die PUK-kampus plaas. Kyk vir aanwysings vanaf die hoofhek.

So teen 4 verskuif ons na die skaapbraai by PG waaroor almal nou al praat.

Heilna het vriendelik moontlike hulp met vervoer terug Potch toe aangebied, veral as daar iemand is wat haar/sy soberheid na so ’n gekuier gaan bevraagteken - laat weet my voor Vrydag.

Ons ontmoetingsplek laatmiddag elke dag is by die Maroela-restaurant, oorkant die hoofterrein. Probeer veral Vrydag laat daar opdaag sodat ons kan begin menings wissel oor die beraad.

’n Groepie mense het nou al met breedvoerige verduidelikings verskoning gevra omdat hulle nie teenwoordig sal kan wees nie, en hoewel ek nie lys gehou het nie, onthou ek die mooi boodskappe van Marietjie Coetzee, Piet Roodt, Francis Galloway, Pieter Haasbroek, Theresa Papenfus ea.

Sien julle daar!

Groete

Charles

* * * *

Boekebelange (BB) is ’n gespreksforum vir almal wat in skryf en boeke belangstel. Enigiemand kan by die volgende e-adres versoek om sy/haar naam by die adreslys gevoeg te kry, of dit te verwyder: charlesmalan@freemail.absa.co.za

Tel & faks: 012-9974269
Sel: 0827138167
Posbus 65162
Erasmusrand 0165

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.