My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Jy kan hom maar hou!

Jy't vir hom gesê jy's jammer dat jy hom en sy "vrou" opgebreek het... maar ek wil hê jy moet weet: ek was nie meer sy vrou nie, want ek't geweier om weer met hom te trou na sy eerste rondloop (skies ou girl, maar jy was nie die eerste een nie en ek twyfel baie sterk of jy die laaste een gaan wees).  Ek het maar net veertien jaar van my lewe vir hom gegee, toegelaat dat hy my emosioneel mishandel en myself verloën doodeenvoudig net om hom gelukkig te hou.

Almal was die hel in vir hom en vreeslik jammer vir my, maar vandag, amper twee jaar later, wil ek vir jou dankie sê, jy't my 'n helse guns gedoen.  Ek kan weer asem haal, ek is nie meer bang om na werk huis toe te gaan nie, want daar is nou rus en vrede in die plek van aggressie en beledigings.  Ek hoef nie meer voor te gee dat dit goed gaan terwyl ek 'n permanente naarkol op my maag het nie.  Ek vrees nie meer gesellighede nie, want daar's nie meer 'n dronklap wat met almal skoorsoek of luidrugtig vir almal vertel van al sy besittings en geld nie.  Niemand vertel meer op 'n daaglikse basis vir my hoe lelik en vet ek is, hoe sleg my hare lyk, hoe skeef my tande is en dat sy seksuele disfunksie nét my skuld is nie.  Ek bid nie meer vir my lewe wanneer hy agter die stuurwiel inklim nie.  Ek is my ou, lewenslustige, ontspanne self en daarvoor kan ek net vir jou dankie sê!

Anoniem

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.