My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Nog 'n skoonsus

Sy is nie regtig baie mooi nie, maar tog nie sleg om na te kyk nie. Ek het nog altyd gewonder hoe sy in die bed sou wees, soos ek met alle aantreklike vroue doen. Maar sy was so konserwatief, rein, edel en alles wat ordentlik is. So ek het soms maar net oor haar gefantaseer sonder om eens te dink iets sal gebeur. Sy is immers my vrou se broer se vrou.

Tot die dag wat ons almal saam by my vrou se ouerhuis is. Ek vang haar heeldag dat sy na my kyk en dan bloos. Die aand is almal buite om die vuur waar 'n potjie lekker prut en ek besluit om te gaan stort. As ek klaar is, glip ek sommer kamer toe met net die handdoek om my. Niemand kom gewoonlik in die huis in nie. As ek uit die badkamer stap, staan sy in die half-donker gang. Sonder om 'n woord te sê, stap sy voor my in en gooi haar arms om my. As ons lippe oor mekaar sluit, gaan ek dadelik vir haar boude onder haar rokkie. Sy het niks aan nie. Met my ander hand maak ek my handdoek los en druk haar teen die muur vas. Sy is net effens korter as ek en sonder moeite glip my stywe voël diep in haar weg as sy haar bene net effens van mekaar beweeg.

Sy is sopnat en styf om my as ek so diep moontlik in haar indryf. Die opwinding van die eerste keer en die moontlikheid om gevang te word, het ons vinnig oor die rand en ons kom byna gelyk. Sonder 'n woord glip sy in die badkamer in en ek gaan kamer toe. As ek buite kom, is sy reeds daar, maar kyk nie meer na my nie.

Dit was so vinnig en intens dat ek wonder of dit werklik gebeur het.

Anoniem

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.