![]() |
![]() |
![]() ![]() |
![]() |
![]() |
![]() ![]()
Liewe skoonsus
Van die dag wat ek jou ontmoet het, is ek mal oor jou. Ek en jou suster is nou tien jaar bymekaar en van dag een was ek verlief op jou. Ek is al so lank lus vir jou. Ek dink jy weet dit. Elke keer wat ons saam kuier en braai raak ek so lus vir jou dat ek wil mal word. Eendag is eendag wat ek my nie sal kan inhou nie en uitkom met alles.
E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
|
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieėl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |