My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ek moet om die paal wat lok ...

Een middag na werk nooi ‘n jarelange mansvriend my vir ‘n drankie. Ons het ‘n verhouding gehad maar dit het intussen aan die lig gekom (dit is dus nie meer ‘n donker geheim nie). Hy is nog by sy vrou en ek by my man en kinders.

Vandag gaan ons vir old times’ sake bietjie kuier oor ‘n drankie vir ‘n uur of twee. Hy laai my op in die stad en ons gaan saam na ‘n ander plek, ’n plaaslike strip- en seksplek, waar ek voorheen een keer saam met hom was. Ek skop vas, maar hy hou vol. Daar aangekom, bestel hy vir my my gunsteling-drankie want hy weet ... en stel my aan ‘n paar van sy vriende voor.

Na ‘n ruk se lekker kuier, sit ek my voete op die tafel met die paal. Toe iemand dit opmerk, begin hy en almal my aanmoedig om op te klim, die meisies wat daar werk ook! Ek het sowaar nog nooit voorheen om ‘n paal gedans nie. Ek stem in om te dans as my eks-lover ook saam dans. Ons dans toe en strip, hy tot in sy onderbroek en ek tot in my pantie.

Van daardie dag af is ek hooked en kry toe vir my ‘n rooi pruik vir ‘n volgende keer. Ek dans en strip toe tot by my pantie nog ‘n paar keer voor ‘n audience en verdien selfs onverwags geld en kry ‘n werksaanbod! Ek het daarna twee keer heeltemal gestrip vir my eks-lover en sy vriende maar darem in ‘n private kamertjie. Die ergste van alles is ek kry die dansery goed reg en is baie slap vir my ouderdom (vlak voor veertig) en doen die vreeslikste moves en knoop my lyf net soos ek wil! Die dansery kom spontaan en ek verloor myself in die bewegings en musiek. Almal is verstom (ek ook)! Selfs die meisies wat daar werk, het my gecheer.

Nou probeer ek myself beteuel want ek is eintlik ‘n respektabele vrou vir my man en ma vir my kinders. Ek doen ‘n professionele werk elke dag. Niemand weet van niks! Die dansery het my selfs laat dig:

Eers die alkohol
toe adrenalien se spoed
die musiek roer in my bloed
opklim op die tafel
ek moet om die paal wat lok
dansbewegings maak wat skok
om en om dans en draai
my klere stuk vir stuk laat waai.





LitNet: 16 Januarie 2006

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.