My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Dit was great, dit was skrikwekkend, dit was boonop by die werk

Ek was ‘n jong man, is steeds. Sy was getroud, maar nie gelukkig nie. Geskei na twee of drie jaar. Ons het elke dag met etensuur by die hooggeregshof met mekaar gesels, die net gesurf en om die een of ander rede saam websites bekyk vir foto’s of video’s van mense in verskillende stadiums van seks ...

Vir ‘n lang ruk het ons so geflirt, albei gewillig, maar skaam om te reageer. Ons kon ons nie inhou nie. Dit het begin met sms-boodskappe. Heel kuis en vriendelik in die begin, en toe later al hoe kwater en meer eksplisiet. Maar nooit wat ‘n mens cybersex kon noem nie.

Een aand na ‘n lang ruk van dreig om verder te gaan, sms ek haar ‘n vraag so half uit frustrasie: “What are you wearing?” Die antwoord was wat ek wou hoor, maar dit het my steeds onkant gevang. "Nothing, just a smile..." Van daar het dit vinnig gevorder. Ek het myself die aand drie of vier keer getos terwyl sy my vertel het wat sy soms gesit en dink het as ons in die biblioteek gesels. My gebel sodat ek hoor hoe sy kom met ‘n vibrator wat HMMMhmmmHMMM in die agtergrond...

Ek weet nou nog nie wie die voorstel gemaak het nie maar dit was seker maar albei van ons: "Wanna try that tomorrow?"

Die volgende dag was swaar op die broek – as jy wakker word met ‘n sms wat vertel van hoe lekker dinge gevoel het en hoe sexy dit was dat sy weet ek het gehoor hoe sy kreun, dan span dinge maar styf daaronder. So is ons maar die dag deur, al aan die piep-piep met die selfoon, en met middagete is ek weer op na waar sy sit.

Die rok was pragtig, vroulik en elegant maar het steeds genoeg been gewys en het haar kurwes mooi uitgestal. Blou. Ons het so bietjie gelag en geskerts, half ongemaklik, half opgewonde oor wat kán gebeur. Met dié staan sy op en gaan agter by ‘n deurtjie in, en lei my aan die hand met ‘n "I have a surprise for you ..."

Ek glimlag, reeds kliphard met die gedagte van wat sy die aand tevore genoem het. Daar in die agterkamer staan ek, ogies toe soos ek gevra is. Ek hoor kledingstukke op die grond val en ‘n warm hand wat my kop nader trek. Ek maak my oë oop. Wat ‘n pragtige gesig ... hier staan my beste vriendin by die werk, iemand oor wie ek al meer as drie jaar fantasies het, en sy is kaal en wil hê dat ek haar klipharde, rooskleurige tepels suig.

’n Man is maar net mens ...

Ek het haar lyf gesoen, haar tepels gesuig en liggies gebyt en geknibbel. Sy het my uitgetrek, my gesoen, my lyf gestreel en my klipharde vleispaal gevryf en gesuig en gesoen tot ek kreun. Ek het haar op die tafel agter haar gelig, haar skoongeskeerde pussy gesoen en stadig my vingers by haar ingegly. Sy het soos ‘n ryp vrug geproe en my kop vasgehou toe sy begin bewe en haar sappe soos ‘n rivier in my mond inloop.

Tot daardie dag was dit die meeste pret wat ek nog sonder klere gehad het. Sy't ander planne gehad. Ek het opgestaan en seker soos die spreekwoordelike "deer caught in the headlights" gelyk. Sy het my nader getrek en saggies gevra, "Don't you want to know how I feel ... inside ... with this?", en my polsende penis liggies gedruk. Ek was verlore, weg, op pad na ekstase van net na haar kyk en het haar mooi lyf (wat toe al twee kinders gebaar het) betas.

Sy het haar boude nader aan die rand gewikkel en my nader getrek, die warm gloeiende kop op en af tussen haar gladde lippe beweeg en met haar hande op my boude my stadig in haar ingetrek. Ek het gekreun van die lekkerste lekker wat ek ooit ervaar het en het in een stadige, lang stoot my hele 18 cm in haar weggesteek. Sy was fantasties, ons het stadig begin beweeg, met ‘n ritme wat kom van wie weet waar. Dit was asof ons gebou was om mekaar genot te verskaf, en wat ‘n plesier was dit nie. Ek het haar stadig met lang hale gestoot, en dan vinnig, amper angstig ... sy het haar borste gemanipuleer en ek het verwonderd gekyk hoe sy haar klitoris tussen haar bene vryf.

Dit was great, dit was skrikwekkend, dit was boonop by die werk ... maar sy, die vroom bibliotekaresse, vyf jaar my senior maar steeds hot op 30, het my maagdelikheid gekry. Sy het my gewys hoe en waar om te vat, te suig, te lek, hoe om my heupe te rol sodat ek haar mal maak met my paal in haar.

Ongelukkig het ek nie die eerste keer gekom nie – tyd was te min en ek was vas van plan om nie ‘n "five second wonder" te wees nie. So ek het op my tande gekners om uit te hou.

Die tweede keer, die volgende dag, het ek wel wat gevoel het soos ‘n liter kom in haar ingeskiet, en toe sy opstaan het dit by haar bene afgeloop. Sy het nog nooit sexier gelyk nie. Blowjobs ken sy goed en die jare se geterg dat sy daarvan hou om te sluk, was nie net ‘n tease nie! Sy kan menige mans se bene knak met daardie lippe en tong. Ons het nog drie keer daarna so in die etensuur seks met mekaar geniet. Is ek spyt? Net oor die feit dat ek nooit ‘n kans gekry het om ‘n hele aand met haar deur te bring nie. Verder ... nee, glad nie.

Ongelukkig moes ek kort daarna trek en het sy iemand ontmoet. Ons het so vinnig soos ons begin het weer opgehou, maar die herinneringe bly en ons gesels soms nou nog daaroor.

T, you felt heavenly. Thank you!



LitNet: 9 Januarie 2006

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.