My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ge-voel

Euforie

Staat van euforie ... soos verduidelik in die HAT:
s.nw (psig) - gelukkige selftevredenheid, gevoel van welbehae: In 'n toestand, met 'n gevoel van euforie

Nog nie regtig wat ek bedoel om te sê nie. Blaai bietjie verder.

Ge-voel

s.nw.(ens)- liggaamlike gewaarwording van 'n ander aard as die van tas, aanraking: 'n gevoel van duiseligheid, 'n brandende gevoel in die maag.

Dit het begin met 'n soen op jou bed, in jou kamer by jou huis. Net om die onvermydelike te laat gebeur. Uitdrukking te gee aan die elektrisiteit wat sterker tasbaar is tussen ons as in sentraal-Johannesburg. Met geen onderbrekings van enige aard nie. Dit sou die eerste en laaste soen wees, net om die spanning te verlig. Maar die rolprent het 'n tweede screening gekry en die magic was sterker as ooit tevore.

Die aandag van jou oë wanneer jy met jou kop langs myne lê en ek kan wegsink in hulle donker poele. Die glimlag wat jou mondhoeke omraam en 'n glimlag spontaan by my laat opkom as ek daaraan dink. Jy wat my ligaam verken, dissekteer. Van binne tot buite in die fynste detail bestudeer. Jy het die mure van my hart laat verbrokkel en, soos ‘n flake, ook my weerstand.

Ek besef dat ons paaie in die nabye toekoms sal moet uitmekaar beweeg want die donker geheim kan ons nie vir ewig saam met ons dra nie. Dit sal te swaar op jou skouers rus en ek wil net die beste hê vir jou. Meisie, weet net elke donker geheim het 'n silwer rand. En met jou sal ek telkemale, oor en oor, die duisternis inploeter.



LitNet: 15 Desember 2005

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.