My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Jy bly my Shakespeare-tragedie

Jy het soos 'n hoëveldse donderbui my gedagtes binnegedring en my kop in 'n nuwe wentelbaan geplaas. Die rondings van jou lyf vul my gedagtes, wanneer ek snags rusteloos rondrol. Op my futon. Alleen. Net toe my siel begin blom en die glimlag op my gesig permanent geëts is, het die samelewing se standaarde een te veel geraak en kon jy nie meer die dubbele rol uitleef nie. Grense is oorgesteek en gedagtes, iets wat eens op 'n tyd tog drome was. Ek het jou verloor tussen gister en vandag, asook myself. Waar trek ‘n mens daardie onsigbare streep van jouself verloor in iemand anders se denke? 'n Duisend-en-een gedagtes is op my laptop neergetik; pille en vertroosting by my geliefde shrink ontvang. So het ons elkeen seker maar sy geraamtes in die kas. En alhoewel ek nie een vir clichés is nie, bly jy my Shakespeare-tragedie, my donkerste geheim.



LitNet: 7 Desember 2005

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.