My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Niemand sal dit vermoed nie ...

Ek is al meer as dertig jaar getroud, maar het seker meer as tien jaar laas met my vrou seks gehad. Ek weet nie hoekom nie, dit het maar net so gebeur en bly nou so. Ek het al egter sedert 1986 op gereelde grondslag seks met prostitute, en geniet die verskeidenheid beskikbare vroue oneindig - veral die wat nie wit (?) is nie. As ek by die venue instap, is ek soos 'n kind in 'n lekkergoedwinkel: wie gaan vandag beskikbaar wees? Ek het al almal probeer: wit, swart, bruin, Sjinees, Japannees, Taiwanees en oneindige, eksotiese mengsels van bogenoemde.

Ek is nie 'n seksmaniak nie, niemand wat my ken sal dit eers vermoed nie. Ek hou maar net van nuwe ervarings/vroue elke keer. Ek probeer myself nie ontleed of regverdig nie, ek gee basies nie eintlik om wie wat daarvan te sê sal hê nie! Veral nou dat ek die wonderpilletjies (36 uur van vryheid!) ontdek het, is dit asof ek 'n nuwe geheime lewe het.

Laat ons nou maar ook eerlik wees, die vet vroutjies is nie regtig vrolik nie en dit bars maar as hulle bo-op jou moet sit. Gee my maar liewer 'n sexy, donker katjie wat weet hoe om haar gatjie te wikkel vir 'n halfuur @ R150, en ek is gelukkig tot volgende keer!

Ek beoefen altyd streng veilige seks, en het nou die "on-line dating sites" ontdek. Ek kan nie glo hoeveel vroue is redelik maklik beskikbaar nie, selfs net vir "no strings attached" seks.

Nou daar is dit, my donker geheim!



LitNet: 30 November 2005

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.