GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

ID du Plessis se verwytvers nou vertaal

Danie Botha

In 1937 plaas ID du Plessis die volgende gedig aan die begin van sy bundel Vreemde liefde:


As ek my vreemde liefde bloot moes lê,
Wat sou die vrome skenders van die skoonheid sê?
Sou hul, met heilige verontwaardiging,
Besoedelende vingers God-waarts steek,
En na dié self-regverdigende reiniging
Hul eer aan my kom wreek?
Of sou ’n sprank van hierdie vuur wat in my gloei
Ook hulle aanraak, sodat hul verstaan
Die liefde neem ’n duisend vorme aan?


In November 2002 vertaal Rudi Basson dit soos volg:

Should my strange love be completely bared
Would I, by the holy keepers of purity, be spared
Or will they, in self-denial, call for retribution from their God
And after such self-redeeming cleansing
Avenge their honour at my expense
Or, would a spark of this fire which in me glows
Touch their hearts so that they will also realise
Love’s guises can in thousand fold materialise?

In sy Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 1 beweer JC Kannemeyer dat die bundel “vir die eerste keer in die Afrikaanse letterkunde die probleem van die homoërotiek ... gee: die enkeling wat alleen teen die hartstog moet veg (afdeling 1), die oorgawe aan ’n geliefde (afdeling 2), die verwydering en herinnering aan hulle saamwees (afdeling 3) en uiteindelik ’n (onoortuigende) oplossing met sekere religieuse bowetone (afdeling 4)”. Oor die gedig self skryf hy dat dit “as inleidende vers ’n sleutel tot die res moet wees, maar wat deur sy vaagheid op uiteenlopende vorme van die liefde betrekking kan hê en nie die probleem van die homoërotiese mens primêr stel nie”.

Ons sal graag bydraes ontvang in reaksie op dr. Kannemeyer se mening, asook op Rudi Basson se vertaling. Tafelberg-Uitgewers het toestemming vir die vertaling gegee. Vreemde liefde is opgeneem in Mens en Ster - Verse 1925-78, Tafelberg-Uitgewers Beperk, Kaapstad, 1980.

Rudi Basson is ’n omroeper by FMR (Fine Music Radio) in die Kunstekaap-teatersentrum, Kaapstad. Hy bestuur ook ’n gayvriendelike gastehuis.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.