![]() |
![]() |
![]() ![]() |
![]() |
![]() |
![]()
|
In 2002 vang ek graad in Inligtingskunde aan die US. Daarna vorder my driejarige obsessie met studentaktivisme (Lesbigay) na 'n voltydse aanstelling by The Lesbian and Gay Equality Project in Jan'sburg. Die direkte kontak met regse Religie het my bloed egter te veel laat kook - toe trek ek see toe. Die Kaap was bietjie duur, nou druk ek besigheidskaartjies in die Tuinroete. Hier gaan nie te veel aan nie, maar dis lekker. | ![]() |
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.