GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Gay@LitNet se nuwe redakteur

Neil Cochrane is op 23 Oktober 1978 op Klerksdorp gebore.

Hy verwerf die grade BA (Uitgewerswese) (cum laude), BA (Hons) (Uitgewerswese), BA (Hons) (Afrikaans) (cum laude) en MA (Afrikaans) (cum laude) aan die Universiteit van Pretoria.

Hy is tans besig met sy doktorale studie in die Afrikaanse prosa aan die Universiteit van Pretoria. Hy lewer nasionale en internasionale referate (onder meer in België, Oostenryk en Italië) en publiseer gereeld akademiese artikels in vaktydskrifte soos Stilet en Tydskrif vir Letterkunde.

Hy is tans gedeeltelik verantwoordelik vir die komponent Suid-Afrikaanse Studies aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań, Pole.

Hy is ook ’n kreatiewe skrywer. Van sy gedigte en kortverhale verskyn in diverse publikasies soos LitNet, Spilpunt, Tydskrif vir Letterkunde en versamelbundels. In November 2002 word hy die eerste skrywer om op Gay@LitNet te debuteer met die verhaal “Hy hom met die glitterball: `n Belydenis in `n pastiche”.

In 2004 was hy verantwoordelik vir die saamstel en redaksionele bestuur van Die selfoon en ander verhale (2004), ’n kortverhaalbundel wat aktuele Suid-Afrikaanse kwessies belig.

In 2005 word hy uitvoerende redakteur van Lingo (www.lingo.org.za), ’n elektroniese tydskrif vir literêre vertaling befonds deur die Nederlandse Ambassade en die Arts and Culture Trust (ACT).

Sy redaksionele filosofie is oorwegend daarop gemik om populêre en literêre werke van hoogstaande gehalte te publiseer – werke wat met die beste gayliteratuur in die internasionale arena kan meeding.




LitNet: 16 Augustus 2006

Stuur asseblief jou reaksie na gaylit@mweb.co.za. Meld die opskrif of nommer van die brief. Ons plaas dit graag onder "Menings van ons lesers".

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.