GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Amerikaanse lof vir Afrikaans in Afrikaans

Uit Noord-Carolina skryf “Steady” Eddie Mason oor alles wat goed en gay in Afrikaans is.


Hallo daar vêr!

Ek wou net gou ’n ou e-pos vir jou (julle) aanstuur om te sê baie, baie dankie dat jy (julle) genoeg belangstelling daarin gehad het om so ’n boek soos Party van Ons te skryf. Ek lees dit al te lekker!

Ek’s eintlik ’n Amerikaner — met geen familie in SA nie, maar ’n HELE klomp vriende daarso — en ek’s mal oor Suid-Afrikaans mans (veral Afrikaners!) — so hierdie boek spreek my direk aan! (Ja — ek het myself “die taal” probeer aanleer om ’n goeie man te vind! tee hee — alhoewel, dit gaan bietjie moeilik wees om ’n Afrikaner ou te vind aangesien ek in Amerika bly!)

In elk geval — baie geluk met jou boek en ek hoop om eendag nog meer boeke van jou (julle) te sien op die rakke ...?

Groetnis van Amerika af.

Eddie Mason

Danie: Ek het dadelik meer probeer uitvind. Hy antwoord onder meer dat hy geesdriftig is oor Gay@Litnet en …

Duisend keer dankie vir die komplimente oor my Afrikaans! Ek’s baie lief vir die taal — dit LEWE so ... kan dit nie maklik beskryf nie  ... Die een persoon wat my BAIE gehelp het met Afrikaans leer was Winnie Roos, van die Boland af. Sy is ’n goeie vriendin van my en het my baie gehelp met my Afrikaans — ek sal altyd dankbaar wees vir haar hulp! Jis, man, as jy my maar hoor praat! Dan gaan jy sê: oops, hierdie ou het OF ’n ernstige spraaksteurnis OF hy moet Amerikaans wees! Ha ha ... Die snaaksste van alles — baie mense dink ek kom van Pretoria af! Nugter weet waar kry hulle daai idee in hul kop! Wait till you hear me speak (American) English. Then you’ll know!

Dankie ook vir die inligting oor die nuutste boek van Francois Loots. Ek sal dadelik kyk of ek dit op kalahari.net kan bestel. Ek het sy laaste boek gelees — Nagvoëls — en het dit geniet.

Namens die gay ouens soos ek: VREESLIK dankie vir die lekkerlees boek!

“Steady” Eddie

Danie: Ons sal graag van Winnie Roos wil hoor.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.