GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Gay@Litnet is op 1 November twee jaar oud

Die mense hóú van

Thys de Beer se "Liefling":

Andrew Campbell: "Laat weet net ek dink dis 'n amazing stukkie skryfwerk. Ja, ek ken die skrywer. En ek weet hy's kreatief. Maar die stuk het my wragtag 'goosebumps' gegee."

Shani Ahmed: "Ek's mal oor Thys se storie."

Madeleine Op't Hof (vanuit Switserland): "Net om te sê 'Liefling' het my diep geraak. Die skrywer het daarin geslaag om die universele seer van verwerping te 'capture'. Almal van ons (homo- en heteroseksueel) kan hiermee identifiseer. Dis voorwaar 'n briljante stukkie skryfwerk! Vriendelike groete."

En van Wim Vorster se "Doopsous":

Lize Bouwer: "Ek was mal oor Wim se 'Doopsous'. Het dit vreeslik geniet. Alhoewel 1966 voor my tyd is (ek is 27), kon ek prentjies in my kop maak. Ek bly op die oomblik in Koeala Loempoer in Maleisië. En dit was vreeslik lekker om iets in Afrikaans te lees wat afspeel in Suid-Afrika. Verlang sommer bietjie huis toe as ek die storie lees, die bekendheid van die land, kultuur en veral die interessante karakters, soos in die verhaal. Verder het ek die skryfstyl geniet. Dit voel asof iemand met my gesels, vir my die storie vertel. Hy mag maar!"

Hennie Aucamp se "C Louis Leipoldt: 'n Fiktiewe portret" en "Verwyderd die uwe: Henry James"; en Pieter Wagener se "Genève":

In eersgenoemde bespreek Hennie en Cobus Robinson ook die skryfwerk van Karel Schoeman.

Johan D Strydom: "Vir my gaan dit in Schoeman se boeke eerder oor wat verswyg word oor seksualiteit - daarin lê die erotiek versteek! Dit is om na 'n foto van 'n persoon te kyk waar die onderklere nog aan is - die verbeelding is, myns insiens, die grootste stimulus. Verder is Schoeman die meester daarvan om die onmiddellike omgewing uit te beeld (gebeure, mense, geskiedenis ens) en daardeur 'n baie duidelike prentjie aan sy leser te skets van die omstandighede waarin die 'karakter' homself bevind. So 'n voorbeeld is sy jongste boek, 'n Duitser aan die Kaap, 1724-1765.

(Johan sal moontlik later uitbrei oor hierdie onderwerp.)

Engemi Ferreira: "Die eerste keer dat ek by 'n ander blaai as SêNet aantree op LitNet, en 'n aand van obsessiewe genot myne gemaak, veral die bespreking van Colm Tóibín se The Master deur Hennie Aucamp en sy en Cobus Robinson se 'gesprekke' oor Leipoldt en Schoeman, wat 'n amperse 4-luik geword het, is inspirerend. Dankie tog vir die genade om so op 'n 'stil aand tuis' te kan 'boekevat'.

Trouens ook die eerste keer dat ek 'n teks van Pieter Wagener onder oghe het. 'n Besonder aangename leeservaring - ek sien uit na sy nuwe bundel en sal hard probeer om die vorige in die hande te kry.



LitNet: 29 Oktober 2004

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.