GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

“What Makes A Man A Man”

Jacques Botha

Jacques Botha van Kempton Park reageer op Hennie Aucamp se “In ’n ander sleutel— Die gayliedteks in kabaretverband”.


Met hare wat voëlregop op my nek staan, lees ek toe nou hierdie stukkie uit Hennie Aucamp se essay op die webblad:

JD Stemmet se uitstekende vertaling van “Comme ils disent” is op die koop toe ’n gebruiksvertaling— dit kan gesing word op Aznavour se musiek. Hier volg die eerste strofe van “Comme ils disent”, oftewel “So sê die mense”:
Ek woon saam met my ma
in ’n ou “apartement”
Rue Sarasate
Om tuis mee te verkeer
het ek ’n muis, ’n teddiebeer,
en ook twee katte
Dat ma ook meer kan gaan lê
hou ek die huis soos ek wil hê
en brei my truie
Droog af en pak weer weg
stof af en skuif weer reg
en kap die uie
Ek hou van dekoreer
skep gou ’n atmosfeer
ek’s ’n “styliste”
Maar my beroep is dit nou nie
ek is ’n travestie
ek’s ’n “artiste”
Ek doen ’n nommer spesiaal
en eindig, wel ja, kaal
in ’n striptease
En kyk ek weg na die gehoor
sien ek die manne raak getoor
dis dan ’n man, o! so sê die mense.

Die rede vir die jakobregopgeit is dat die woorde baie bekend geklink het ... Ná ’n rukkie toe pop dit my kop binne ... Marc Almond! Ek storm sitkamer toe en ruk die CD uit die rak uit: Marc Almond— 12 Years Of Tears. En daar is dit: “What Makes A Man A Man— written by Charles Aznavour/Bradford Craig”. So, vir die wat wonder hoe die Engelse variasie klink, hier is die lirieke (krediet aan www.marcalmond.co.uk):
What Makes A Man A Man
My mum and I we live alone
A great apartment is our home
In Fairhome Towers
I have to keep me company
Two dogs, a cat, a parakeet
Some plants and flowers
I help my mother with the chores
I wash, she dries, I do the floors
We work together
I shop and cook and sew a bit
Though mum does too I must admit
I do it better
At night I work in a strange bar
Impersonating every star
I’m quite deceiving
The customers come in with doubt
And wonder what I’m all about
But leave believing
I do a very special show
Where I am nude from head to toe
After stripteasing
Each night the men look so surprised
I change my sex before their eyes
Tell me if you can
What makes a man a man

At 3 o’clock or so I meet
With friends to have a bite to eat
And conversation
We love to empty out our hearts
With every subject from the arts
To liberation
We love to pull apart someone
And spread some gossip just for fun
Or start a rumour
We let our hair down, so to speak
And mock ourselves with tongue-in-cheek
And inside humour
So many times we have to pay
For having fun and being gay
It’s not amusing
There’s always those that spoil our games
By finding fault and calling names
Always accusing
They draw attention to themselves
At the expense of someone else
It’s so confusing
Yet they make fun of how I talk
And imitate the way I walk
Tell me if you can
What makes a man a man

My masquerade comes to an end
And I go home to bed again
Alone and friendless
I close my eyes, I think of him
I fantasise what might have been
My dreams are endless
We love each other but it seems
The love is only in my dreams
It’s so one-sided
But in this life I must confess
The search for love and happiness
Is unrequited
I ask myself what I have got
Of what I am and what I’m not
What have I given
The answers come from those who make
The rules that some of us must break
Just to keep living
I know my life is not a crime
I’m just a victim of my time
I stand defenceless
Nobody has the right to be
The judge of what is right for me
Tell me if you can
What make a man a man

Tell me if you can
Tell me if you can
Tell me if you can
What makes a man a man.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.