|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
>>> |
|
Three is a crowd
Joan Hambidge
Gewoonlik begin hy die spel
die uitnodiging tot die dans,
my mansvriend en voorste kontjagter,
sjarmeerder van vroue
en kenner van verleiding.
Sy girls smaak my ook. Saam maak ons jag
op al die vrouens, gewillig en onwillig,
gelukkig en veral ongelukkig. O sy staf
vertroos en behoed hulle. My hand
paai en benaai hulle. Altyd op pad. Op soek
na nuwe vlees. Na nuwe bloed. Oorwinnings.
Mevrou So-en-So, hartstogtelik ongelukkig getroud,
ontplooi, gewaks, gemannekyn, lief ons. Vir my en veral vir hom.
Juffrou Dit-en-Dat, kliniese sielkundige, bedien ons
van vleeslike raad. En Tant Miena kook stroop van die meeboskonfyt.
Miss Prokureur/Staatsaanklaer, kla ons aan van vleeslike gedrag
en ander ondermynings van die staat. Ver in die wêreld, Kittie, Kittie.
Ons drie tesame: man, vrou en mannin
laat die poppe dans. En die volkies koring sny.
Die hele santekraam had ons onder die knie en hand.
Dis net, dis net dat in die liefdespel
ten spyte van geduldige, liefdevolle aanwesigheid,
bly ek immer die vyfde wiel
aan hierdie voortrollende, tuimelende wa,
want hul lus net piel.
boontoe / to the top
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|