GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Is jy ’n boudkapper, konkernostertjie of koekblik?

Vind uit in Ken Cage se The Language of Kinks and Queens: Gayle - A History and Dictionary of Gay Language in South Africa. Dis wat Danie Botha jou aanraai.

In ons poësie-afdeling verskyn “gedigerighede” deur Willie Knoetze.

Pas het ’n woordeboek verskyn wat sommige lesers sal help om sekere reëls in Willie se gedigte beter te verstaan. Dit is Ken Cage se The Language of Kinks and Queens: Gayle - A History and Dictionary of Gay Language in South Africa. Moyra Evans het meegewerk. Dit word uitgegee deur Jacana Media, Saint Peter-weg 5, Houghton 2041.

Kyk wat sê Ken-hulle oor:

  • schmangle: cocaine. Ander woorde daarvoor: Bernice, Koda, Patsy Cola.
  • felch: suck semen, either your own or a third party’s, out of someone’s anus.
  • riem ruk: Dit beteken letterlik: jerk the brake. Masturbeer. Ander woorde daarvoor: afskud, beat your meat, flog one’s log, JO, jack off, jerk off, Jenny, Manda, Mandy, plain sewing, shaya marete, skommel, skomoro, spank the monkey, Tilly, Wanda.
  • cottage: public lavatory used for anonymous sex. Ook genoem: carousel, slangpark, tearoom. Willie se “lyne” verwys na die gebruik van kokaïne - “Soek jy ’n lyn?”
  • goensch: have sexual relations. Ook: fuck, have, have it off, knit, lay, Nelly, poggel, pokkel, pomp, score, swap knitting patterns.
  • gorgeous: aantreklik. Of: Beaulah, Belinia, blinia, cute, cutie pie, divine, dreamboat, eye candy en ander.
  • Gertie: feminine; gonorrhoea.
  • Tillie: masturbate; Tilly Toss Off. Sien riem ruk.
  • Trixie: passing sexual contact (in Kaapstad gebruik in die jare vyftig van die twintigste eeu); sex maniac, man who cannot get enough sex.
  • Aida: AIDS (“Phil’s lost so much weight. Do you think Aida is visiting?”)
  • bareback: have unprotected anal intercourse without using a condom.

    Die lys van veertien honderd woorde word voorafgegaan deur heerlike hoofstukke oor die aard, ontstaan en funksie van dié taalgebruik deur gay mans.

    Daar is tot ’n lys van eufemismes - wat hy eintlik bedoel as hy skere dinge sê:

    — I had a wonderful time last night = Who the hell are you?

    — I’ll give you a call = I’d rather have my nipples torn off by wild dogs than see you again.

    — I’ve learned a lot from you = Next!!!!

    En dan die tekensisteem met die dra van sakdoeke, iets wat nie meer so baie gebruik word nie:

    — As hy pienk links dra, hou hy van orgieë, maar nie as hy dit regs dra nie.

    — Is dit donkerpienk links, wil hy graag jou tepels knyp; dra hy dit regs, wil hy hê jy moet syne bykom.

    — ’n Ligblou sakdoek links? Suig hom af. Regs? Hy wil jóú plesier.

    Ken Cage se Gayle is informatief, vakkundig baie goed versorg, vermaaklik en prikkelend. Gee dit nie vir ’n mens idees nie!


    LitNet: 16 Maart 2004

    NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks: letterkundige kommentaar, of ’n e-pos oor die tema. Vertel hoe jý so ’n verlies hanteer. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
    DANIE BOTHA

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.