|
Hi! n Baie warm hallo uit Lagos, Nigerië! Ons is n hele paar Suid-Afrikaanse mans en vroue in Lagos en omgewing en hier word redelik by n verskeidenheid plekke uitgehang. Die enigste vereiste is aircon en n baie koue bier! Hier word baie prawns geëet by Pats Bar, waar ons Springboktrui een van vele ander rugbytruie is teen die muur. Die gees is incredible as die Bulls speel ... (ditto vir enige Suid-Afrikaanse span). Tassies is beskikbaar by Goodies. Koos, jy kan kom kuier! By Planet 44 eet jy n lekker hammie en drink n koue kasteeltjie. Dan is daar Santa Fé jy sal nie n beter steak kry iewers in SA nie. Vir nagereg is daar Chocolate Royal cappucinos, eclairs, croissants, great!! Groete uit Lagos! Tertius van Rensburg |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |