|
Hallo Ek hang uit saam met my Japie-vriende in Auckland, Nieu-Seeland. Waar ons uithang, hang af van ons gemoed daardie aand of dag! Meestal in clubs/bars of galerye en nuwe eetplekke. Hier is meer as 50 galerye in die middestad alleen en meer as 200 bars! Name soos Chandelier, S.P.Q.R, Sponge, Bed ens is n goeie aanduiding van waar ons heerlik in Afrikaans woordblaf en ons nuwe land ontdek en geniet natuurlik met n paar lekker stories oor Suid-Afrika! Ons ambassadeer Suid-Afrika en is nie van die negatiewe klomp nie! Ons is hier uit vrye wil en vir avontuur! Eetplekke hier is n fusion van Asië en Australië en natuurlik Kiwi/Pasifika, en die keuses is amper onbeperk. Mooi bly! Michael Nel |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |