|
My naam is Megan Holloway. Ek het sewe jaar gelede Sydney, Australië, toe geëmigreer. Het huis gekoop en twee jaar lank reggemaak, gewoond geraak aan alles nuut, toe pos my werk my Singapoer toe vir 15 maande. Ek is nou reeds sewe maande hier. My uithangplek hier is MamaAfrika. Dis n Suid-Afrikaanse restaurant (met n kroeggedeelte). Hier is n Suid-Afrikaanse klub wat een keer per maand daar ontmoet vir lekker biltong, droëwors en volstruis-steaks. Ook natuurlik n lekker Kaapse rooiwyntjie. Groete |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |