|
Ek bly in Hartforshere, maar ek en my vriende kuier meeste van die kere saam in Londen. Ons gaan fliek in Loughton, dis goedkoper as in die stad; ons gaan party kere na die Springbok Bar in Liverpoolstraat om so ietsie te drink. In die somer gaan ons na die parke toe in Londen om óf football te speel óf te skaats. Die res van die tyd jol ons maar by mekaar se huise, maar nie baie nie, aangesien ons redelik versprei is oor Engeland. My e-pos: lunetteopperman@hotmail.com |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |