|
Die Royal Anchor en die Arsehole Bar is die twee uithangplekke vir uitlanders hier in Ulsan, n industriële stadjie in die suide van Suid-Korea. Ulsan is terloops ook die tuiste van Hyundai. Suid-Afrikaners is maar skaarserig hier in Ulsan, maar as jy gelukkig is, sal jy so nou en dan n Suid-Afrikaner raakloop (of sal ons sê raakdrink) by die Royal Anchor. En ja, die SA vlag pryk darem ook nou skuins bokant die pool-tafel in die Royal Anchor. Suid-Afrikaners in Korea wat wil kontak maak, kan gerus n e-pos stuur. Ons het nog biltong wat hang aan die wasgoedlyn en baie Afrikaanse CDs vol mp3s, insluitende Roof Bezuidenhout se trefferlys (ek het darem al die oorspronklike CDs veilig in my flat in Pretoria). Karl-Heinz Graf |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |